Vipa wil diep spore in die landbou trap

Vipa Holdings is van plan om nog diep spore in die landbou te trap. Dié vervaardiger en verspreider van volhoubare landbouprodukte het ‘n sterk humanitêre etos wat ‘n lang lewe vir ons planeet wil verseker. Ná meer as ‘n dekade van bewese sukses in die landbousektor, is Vipa Holdings ‘n krag in die SADC-streek, en in die res van die […]

More